Algemene Jaarvergadering

Die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad (BAK) se Algemene Jaarvergadering vind vanjaar plaas op (DV) Dinsdag 21 November 2017 om 18:00 in die saal van die APK Bainsvlei, Langenhovenpark, Bloemfontein (aan die bopunt van die ou Bankovs-boulevard naby die N1)

Alle lidorganisasies, individuele lede en belangstellendes in die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurgemeenskap is welkom om die vergadeing by te woon.

Vir navrae kontak Barry Frey 0834621963