Die Ou Presidensie Historiese Vereniging nooi u vir ‘n besoek aan Winburg en omgewing.
Besoek NG Moederkerk, Voortrekkerbegraafplaas, Konsentrasiekampkerkhof en die Voortrekkermonument
Gidse : Mnr Pieter Lengenhager en ds Deysel
Vertrek dv op Saterdag 22 Februarie 2020 om 09:00 vanaf die Vrouemonument
Met Kosmos bus @ R200 per persoon. Bespreek asb voor Sat 15 Februarie 2020
Eie piekniekmandjie
Kultuurgroete
Lambertus v Rensburg
051 422 5283 / 072 418 8665