Ou Presidensie Jaarvergadering

Uitnodiging

 

U word vriendelik na die Ou Presidensie Historiese Vereniging

 

se Algemene Jaarvergadering genooi.

 

Dv Dinsdag 21 Januarie 2020  om 18:00 te v Schalkwykstraat 21   Universitas - Wes.

 

Kantoor van die VCHO

 

Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665

Lambertus van Rensburg.