Kultuuralmanak Des 2019

Kultuuralmanak  dv  Desember 2019  

 

saterdag 13 desember bobbiespark kersmark 16:00 – 21:00 Toegang : r10 per persoon

 

Maandag 9 – saterdag 15 desember 2019 welkom by die bidure by vrouemonument om 18:30 ter herdenking van die aflê van die gelofte te wasbankspruit  (1838)     skakel :  076 817 6269

 

Maandag 16 Desember 2019 Geloftefees om 09:00 te nas vrouemonument. Bring eie sitplek, sambreel en piekniekmandjie.         skakel  :  076 817 6269

 

maandag 16 desember 2019 “brandkop Walk” om 16:00 skakel : 083 599 7145

 

Ou Presidensie dvs  “ VAn toeka tot nou ”

engels dvd  “ the old and the new ”

beskikbaar @ r100 stuk.  posgeld uitgesluit   bestel by : 051 422 5283

 

n ulula  dvd Produksie  oor Die Anglo Boere-oorlog 1899-1902  verkrygbaar oranje rapportryerskorps.  skakel  :  083 462 196

 

die laaste “Kultuuralmanak”  vir 2019.