Saterdag | 9 Nov | Lappop met Jak de Priester | Leopard en Lace | 0735660078 | Bespreek | |
Saterdag | 9 Nov | 10:00 | Vriende van NALN Alg. Jaarvergadering met musiek en stories | NALN | 0514067560 | |
Sondag | 10 Nov | 08:00-13:00 | NG Wilgehof warm wegneemete @R50 per persoon | 0515222969 | Bespreek | |
Maandag | 11 Nov | 18:30 | Genealogie byeenkoms. Spreker mev Jo Botha | Oorlogsmuseum | 0514368537 | |
Woensdag | 13 Nov | 18:00 | Wendy Maartens: Bewaring van Afrikaanse Volksverhale | NALN | 0514067560 | Bespreek |
Saterdag | 16 Nov | 14:15 | Ou Presidensie historiese vereniging Besoek die Herzogmonument in Charlesstraat |
0514225283/ 0724188665 |
||
Dinsdag | 19 Nov | 18:00 | Bloemfonteinse Afrikaner Kultuurraad. Alg Jaarvergadering | APK Kerksaal, Topsy Smith str, Langenhovenpark |
||
Donderdag | 21 Nov | 18:00 | Stories oor mense, nuus en gebeure oor 30 jaar, deur Charles Smith | NALN | 0514047875 | |