Donderdag 3 Oktober 2019: Bekendstelling van "Tronkhond" deur China Mouton by NALN om 18:30. Skakel 0514067560
Vrydag 4 Oktober 2019: "a touch of Opera" by Odeion om 19:30. gratis
Saterdag 5 Oktober 2019: "Brandfort Classical Festival" in die Kopanong Auditorium om 19:00. Bespreek by Computicket.
9 – 11 Oktober 2019 die 120 jaar herdenking van die uitbreek van die Anglo Boere-oorlog: Konferensie by die Oorlogsmuseum
Saterdag 12 Oktober 2019: "landbouweekblad 100 jaar" by NALAN om 10:00. Skakel 0514067560
Woensdag 16 Oktober 2019: Simfopniekonsert. NALN om 19:00 R80 perpersoon. Skakel 0514067560
Sondag 20 Oktober 2019 praat prof Johan V Rensburg om 18:00 oor Radio Rosestad
Saterdag 26 Oktober 2019 om 14:00 Hoërskool Shannon (1915-1978 ) Oudskoliere bring-en-braai reunie te Koot Niemann Primêre Skool. Sondag 27 Oktober 2019 om 09:30 gedenkdiens by die skool . Skakel: 051 422 5283 / 072 418 8665
Saterdag 26 Oktober 2019 om 09:30 “Social event & talk" Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145
Saterdag 26 Oktober 2019 om 08:00-13:00 Anglikaanse Basaar. St George str.
Saterdag 26 Oktober 2019 om 10:00 Westerbloem Lente Koorfees. R20 per persoon.
Sondag 27 Oktober 2019 andrew Murray Gemeente (Alexnaderalaan) Afrikaanse erediens om 17:00.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Saterdag 2 November 2019 om 09:30 Vriende van die Oorlogsmuseum alg jaarvergadering by die Oorlogsmuseum skakel : 082 490 3112
Saterdag 2 November 2019 om 15:00 “Ken jou vetplante” Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145
Saterdag 9 November 2019 “Lappop ” met Jak de Priester te Leopard en Lace bespreek 073 566 0078
Saterdag 30 November 2019 om 15:00 “Know your bulbs” Botaniese Tuin skakel : 083 599 7145
Maandag 16 Desember 2019 “Brandkop walk” om 16:00 skakel : 083 599 7145