Uitnodiging na Oudio visuele reis deur Bloemfontein 1902 - 1960

Die Ou Presidensie Historiese Verenigng

 

nooi u vriendelik na

 

‘n Oudio Visuele reis met Mnr Johann Penning deur Bloemfontein vanaf 1902 tot 1960

 

Dv Saterdag 21 September 2019 om 14:15 vir 14:30 te Ou Presidensie (Pres Brandstraat )

 

Vrywillige kollekte

 

Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665