Print this page

Kultuuralmanak September 2019

Kultuuralmanak DV September 2019

Woensdag 4 September 2019 Boekbekenstelling by NALN om 18:00

“Halley se komeet ” deur Hannes Barnard  skakel;  051 406 7560

Sondag 8 September 2019 Derick Ochse gedenkkonsert met Odeion Sinfonia om 16:00 gratis

Maandag 9 September 2019 Genealogie byeenkoms om 18:30 te Oorlogsmuseum ouditorium skakel 051 436 8537 of 083 258 8986

“How high is up “ Drama dept UV  11-14 September 2019

Bespreek Computicket

Donderdag 12 September 2019 Boekbekendstelling “Voorspraak “ deur Hendrik J Botha by NALN om 18:00       Skakel;  051 406 7560

Donderdag 12 September 2019 Rapportryers - om 18:30    Kultuurorganisasie vasvra te Laerskool Sentraal (Andries Pretorius Str)  Almal welkom

Saterdag 14 September 2019 NALN opedag by die Boekemark vanaf 08:30 – 12:30   skakel :  051 406 7560

Sondag 15 September 2019 om 18:00 praat prof Johan v Rensburg oor Radio Rosestad

Clivia skou 20 – 22 September 2019 Checkers Hyperama Fleurdal

Saterdag 21 September 2019 om 14:15  ou Presidensie Historiese Vereniging bied ‘n oudio visuele reis deur Bloemfontein 1902 - 1960 by die Ou Presidensie aan. Vrywillige kollekte. Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665

“ ‘n Mens kan nie met ‘n toe hand gee of ontvang nie “

‘n ULULA  dvd produksie  oor die Anglo Boere-oorlog 1899-1902  Verkrygbaar by Oranje Rapportryerskorps  bestel :  083 462 196

Ou Presidensie dvd  “Van toeka tot nou ”

Engels dvd  “ The old and the new ”

Beskikbaar @ R100 stuk.  Posgeld uitgesluit   Bestel by : 051 422 5283

Woensdag 25 September 2019: Prof Jacobus Naude praat om 09:00 oor Semitiese tale en Bybelboeke van die Ou Testament by NG Hospitaalpark, Mayostraat, Hospitaalpark. Skakel 0515222835.

Vrydag 27 September 2019: Bobbiespark Aandmark. Toegang R10.

Saterdag 28 September 2019 om 08:00 Verkoop van plante Botaniese tuin  skakel : 083 599 7145

“As jy nie wil help nie, moenie hinder nie “ C .J .Langenhoven