Kultuuralmanak Augustus 2019

Vrydag 9 Augustus 2019, "Motsetse Trail Walk" Botaniese Tuine Skakel 0835997145

Woensdag 14 Augusts 2019, 18:00 vir 18:30 Hennie van Coller in gesprek met Jaap Steyn orr "Verset en Bou" by NALN

Saterdag 17 Augustus 2019, 14:15, Die Ou Presidensie Historiese Vereniging se "Geskiedenis Collage" te Van Schalkwykstraat 21, Universitas-Wes. Skakel 0514225283 of 0724188665 

Sondag 18 Augusts 2019, Prog Johan van Resnburg van die Andrew Murray gemeente praat om 108:00 op Radio Rosestad.