'n Splinternuwe kursus by Akademia

‘n Splinternuwe kursus by AKADEMIA. Skryf in, moenie wag nie, en boonop is dit in AFRIKAANS.

Baccalaureus Legum (LLB)

Akademia se LLB-graad is daarop gerig om bekwame, vaardige en dinamiese regsgraduandi te lewer wat toegerus is met ’n deeglike kennis en begrip van toepaslike regsbeginsels. Dit bied die nodige voorbereiding vir studie op meestersvlak en ontwikkel navorsingskapasiteit in die metodologie en tegnieke van die vakgebied.

WEBWERF: https://akademia.ac.za/index.php/kontak-ons/