Die Ou Presidensie Historiese Vereniging benodig vier persone wat deel van die span kan wees met die jaarlikse Rapportryers Vasvra !
Dv op Donderdagaand 12 September 2019 om 18:30 te Laerskool Sentraal in (Andries Pretorius str.)
‘n Algemene kennis vasvra en oor die boek Levitikus.
Aantwoord asb. spoedig moontlik.
Ons waardeer u belangstelling en deelname.
Kultuurgroete.
Lambertus v Rensburg
051 422 5283 / 072 418 8665