Die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad stel homself ten doel om:
Die Afrikanerkultuur en Afrikaans te bevorder
As forum te dien waar lidorganisasies aktiwiteite kan koördineer en mekaar wedersyds kan ondersteun
Om leemtes in die kultuurakker te identifiseer en waar moontlik oplossings te bied.
Jaarliks 'n kultuuralmanak uit te gee
Die bewaring van die Afrikanererfenis te bevorder.
Uitstel van Eretoekenningsgeleentheid 2020
Die bestuur van BAK moes noodgedwonge weens die Covid19 virus pandemie en die grendeltyd waarin ons is die Eretoekenningsgeleentheid wat op 9 Junie 2020 sou plaasvind, uitstel na 2021. Ons vra om verskoning vir enige ongerief aangedoen.
Die bestuur ...
Lees meer ...'n Splinternuwe kursus by Akademia
‘n Splinternuwe kursus by AKADEMIA. Skryf in, moenie wag nie, en boonop is dit in AFRIKAANS.
Baccalaureus Legum (LLB)
Akademia se LLB-graad is daarop gerig om bekwame, vaardige en dinamiese regsgraduandi te lewer wat toegerus is met ’n deeglike ken...
Lees meer ...Akademia Nuusbrief
AKADEMIA NUUSBRIEF
BRIEF VAN DIE AKADEMIESE HOOF.
Bestaande universiteite dwarsoor die Westerse wêreld is vandag dikwels in die greep van polities korrekte ideologieë. In ʼn ouerige artikel oor polities korrekte handeling aan enkele universiteite i...
Lees meer ...Kultuuralmanak Maart 2020
Vrydag 6 Maart 2020 - 90ste wêreldbiddag vir vroue
Vrydag 6 Maart 2020 - Langenhovenpark Herfs aandmark vanaf 17:00
Saterdag 7 Maart 2020 - Franse Mark, Speserylaan 40, Kwaggafontein R20 per persson...
Lees meer ...Kultuuralmanak Februarie 2020
Donderdag 20 Februarie 2020: Opening van kunsuitstalling: Oliewenhuis Kunsmuseum: 19:00
Saterdag 22 Februarie 2020: Besoek aan Winburg en omgewing deur Ou Presidensie Historiese Vereniging: Vertrek o...
Lees meer ...Kultuuralmanak Februarie 2020
Donderdag 20 Februarie 2020: Opening van kunsuitstalling: Oliewenhuis Kunsmuseum: 19:00
Saterdag 22 Februarie 2020: Besoek aan Winburg en omgewing deur Ou Presidensie Historiese Vereniging: Vertrek o...
Lees meer ...Vorige Nuus